Definitions
Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!
Etymologies
Sorry, no etymologies found.
Support
Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word slaag.
Examples
-
Om aan te toon hoe doelgerig die poging was wat aangewend was om die gebruik van traanrook te laat slaag, was daar reeds op hierdie tydstip 979 traanrookgranate en traanrookpatrone afgevuur op die oproermakers.
'I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976 2005
-
Polisie-diens hou gedurigdeur 'n oog op die misdaad-vlakke in die land en alle aanduidings is dat ons werklik besig is om die stryd teen misdaad te wen; dat ons die gety begin omkeer; dat die Nasionale Misdaadsvoorkomingstrategie besig is om te slaag.
NOTES FOR A SPEECH BY PRESIDENT NELSON MANDELA DURING A VISIT TO THE SERIOUS VIOLENT CRIME UNIT 1998
-
Die Polisie-diens hou gedurigdeur 'n oog op die misdaad-vlakke in die land en alle aanduidings is dat ons werklik besig is om die stryd teen misdaad te wen; dat ons die gety begin omkeer; dat die Nasionale Misdaads-Voorkomings-Strategie besig is om te slaag.
-
Gemeenskappe moet self ook betrokke wees by die opheffingsprojekte, want sonder hule deelname kan hierdie projekte nie slaag nie.
-
Sonder die daadwerklike deelname van ieder en elk van ons, kan daardie planne nie slaag nie.
ADDRESS BY PRESIDENT NELSON MANDELA AT THE SA FREEDOM DAY CELEBRATIONS 1997
-
Die wyse waarop Cosatu daarin slaag om die ANC af te dreig oor fundamentele bepalings in die grondwet wat tans onderhandel word.
-
Die mate vaartoe ons daarin slaag sal die sukses van ons nasiebouprogram bepaal.
-
Met harde werk en toewyding sal u daarin kan slaag om ongeletterdheid en huisloosheid die hoof te bied.
-
Ek glo vas dat u hier daarin sal slaag om 'n groot en regverdige toekoms vir uself te bou.
-
Ek glo vas dat u daarin sal slaag en dat u hier in Swellendam ook voluit die basiese waarheid dat Suid Afrika aan almal wat hier woon behoort, sal uitleef.
Comments
Log in or sign up to get involved in the conversation. It's quick and easy.