Definitions
Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!
Etymologies
Sorry, no etymologies found.
Support
Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word stukkend.
Examples
-
Dosyne knuppel stormlope was toe reeds uitgevoer, sonder dat dit enige skynbare blywende uitwerking op die oproermakers gehad het. 'n Hele aantal knuppels was toe alreeds stukkend geslaan op die oproermakers.
'I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976 2005
-
Op daardie stadium was daar al etlike polisie beseer, klippe teen die kop, waar bloed van die kop af gestroom het, teen die been gegooi het, die karre was stukkend gegooi, daar was baie min lede wat toe nog nie beseer of een of ander klein beserinkie gehad het as gevolg van die klippe nie en ek wou net die voertuie en die lede ten alle koste daar uit hê met die minste lewensverlies.
'I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976 2005
-
Ek het om hulp gevra en die ander voertuie kon nie — ek kon nie die plek waar on was baie mooi beskryf nie en ander patrollies, soos majoor Viljoen hulle, het ons probeer bereik want daar was toe al — die voertuie was toe al stukkend gegooi, sekere van die lede was toe al beseer met die klippe en ek het toe om hulp gevra.
'I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976 2005
-
Boks have Pierre (no tackles) Spies and Province have Duane (tekkle jou stukkend)
News24 Top Stories 2010
vendingmachine commented on the word stukkend
Afrikaans:
stukkend (attributive stukkende, comparative stukkender, superlative stukkendste)
broken
(slang) drunk
Audio: https://en.wiktionary.org/wiki/stukkend
March 10, 2024