Definitions
Sorry, no definitions found. Check out and contribute to the discussion of this word!
Etymologies
Sorry, no etymologies found.
Support
Help support Wordnik (and make this page ad-free) by adopting the word nooi.
Examples
-
Daar is hoë agting vir die kommersiële boere in die Regering - dus nooi ek alle kommersiële boere om aktief deel te word van die grondhervormingsproses en om 'n positiewe bydrae te lewer in hierdie verband.
-
Vandat ek vrygelaat is, het ek begin om besigheidsmense saam met my te nooi na die armer dele van ons land.
-
Ek nooi hulle nou uit om self te verdudelik hoekom hulle hier is.
-
Want dan moet ek die Vryheidsfront, vir die Sokkerparty en die Kiss Party moet el almal nooi en is 'n volksvergadering en elkeen kom blaas sy "mike" warm en geen oplossing, geen goeie dinge kom in die mense na vore nie.
-
Want dan moet ek die Vryheidsfront, vir die Sokkerparty en die Kiss Party moet el almal nooi en is 'n volksvergadering en elkeen kom blaas sy "mike" warm en geen oplossing, geen goeie dinge kom in die mense na vore nie.
-
Die Kommissie nooi alle belanghebbende persone en instansies uit om kommentaar te lewer op die werkstuk en konsepwetgewing en om voorstelle ta maak ter ontwikkeling, verbetering, modernisering of hervorming van hierdie faset van die reg.
-
Ek nooi u uit om voluit saam met die ANC te werk om u ideale te bereik.
-
Die Kommissie nooi alle belanghebbende persone en instansies uit om kommentaar te lewer op die werkstuk of om voorstelle te doen vir die ontwikkeling, verbetering of hervorming van hierdie faset van die reg.
she commented on the word nooi
S. Afr. n., A female employer; also as a term of respect used by a subordinate to address a woman in authority. (Female equivalent of Dutch baas, from which we get boss.)
August 6, 2008